Choose us for quality workmanship and professional advice at affordable prices. Suntek Awnings will deliver with professionalism that leaves all our customers feeling completely satisfied.



Good Day Edward,
We just want to give yourself and the company a big thank you for replacing the rusted panels on our louvre awning. You have been gracious in taking our concern into account.
We are going to advertise on our notice board about your wonderful response and the good workmanship shown by yourself.
Middag Yolande,
Die fascias is vanoggend afgelaai en ek wil net vir jou baie dankie se vir die uitstekende diens,
Dit bestaan net nie meer in hierdie land van ons nie.
Hou so aan.
E. Swanepoel
Beste Yolande,
Aangeheg vind u die bewys van betaling.
Die afdak lyk regtig baie mooi en ek huiwer geensins on julle aan te beveel nie. Julle diens is puik.
Ek will ook graag noem dat Jeffrey en Sam uitstekende werk gedoen het. Hulle werk netjies en akkuraat. Hulle is ook baie vriendelik en aangenaam om mee saam to werk.
Wees asseblief so graaf om my dankwense aan hulle oor te dra.
Groete,
Pieter
© COPYRIGHT – Suntek Louvre Awnings 2018
website designed by All Ads Online
Email :
Contact Us :
Tel: 0125426112/3
Whats App Or Sms :0664792314
Business Hours
07h30 am to 16h00 pm